strokiesprent [boodskap #129184] |
Sa, 11 Januarie 2020 14:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strokiesprent
Afbreking: stro•kies•prent
Samestelling: strokies + prent
Selfstandige naamwoord: strokiesprent
Meervoud: strokiesprente
Verkleinwoord: strokiesprentjie
Meervoud van verkleining: strokiesprentjies
Betekenis:
• 'n Reeks prentjies wat 'n grappie of 'n snaakse storie vertel.
Gebruik:
• Wat is jou gunsteling strokiesprent?
Vertaling:
Engels: comic strip
Nederlands: stripverhaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|