Betekenis:
• Om sigbaar waterdamp af te gee.
• Om met verhitte waterdamp te reiniging en te desinfekteer.
• Om kos met verhitte waterdamp gaar te maak.
• Om 'n voertuig met stoomkrag voort te dryf.
Gebruik:
• Die koffie so warm, dit stoom nog.
• Die masjien kan matte stoom.
• Sy stoom die rys in 'n drukkoker.
• Die trein stoom die stasie binne.
Vertaling:
Engels: to steam, fume
Nederlands: stomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.