Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smal
smal [boodskap #129108] Wo, 08 Januarie 2020 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smal
Afbreking: smal


Byvoeglike naamwoord: smal
Vergrotende trap: smaller
Oortreffende trap: smalste
Attributief: smal
Partitief: smals

Betekenis:
• Nou en nie wyd of breed nie. Met 'n kort afstand van die een kant na die ander kant.

Gebruik:
• Die hemp is te smal en span oor my lyf.

Antoniem:
• wyd
• breed

Vertaling:
Engels: narrow
Nederlands: smal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slurp
Volgende onderwerp: smeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 16:52:59 MGT 2024