rûe [boodskap #128997] |
Thu, 02 January 2020 18:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rûe
Afbreking: rû•e
Uitspraak: /rœː/
Selfstandige naamwoord: rug
Meervoud: rûe (rugge, rûens, ruggens)
Verkleinwoord: ruggie
Meervoud van verkleining: ruggies
Betekenis:
• Meervoud van rug; meer as een rug. Agterste deel van die lyf van die nek tot die boude.
Gebruik:
• Skoolbanke kan leerders se rûe skade aandoen.
Vertaling:
Engels: backs; ridges, hills
Nederlands: ruggen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|