Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugby
rugby [boodskap #128998] Do., 02 Januarie 2020 18:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Rugby word gespeel.
Rugby word gespeel.
rugby
Afbreking: rug•by


Selfstandige naamwoord: rugby
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kontaksport tussen twee spanne van 15 spelers elk wat probeer om 'n ovaal bal agter die teenstanders se doellyn te druk of oor die doelpale se dwarslat te skop.

Gebruik:
• Volgens oorlewering het rugby ontstaan uit die reëls waarvolgens sokker in die Engelse dorp Rugby gespeel is.

Afgelei:
• beroepsrugby
• rugbybaas
• rugbybal
• rugbygeesdriftige
• rugbygeskiedenis
• rugbyheld
• rugbykaptein
• rugbyklub
• rugbykontrak
• rugbykeurder
• rugbyliefhebber
• rugbyliga
• rugbyloopbaan
• rugbymal
• rugbyoefening
• rugbypale
• rugbyraad
• rugbyspan
• rugbyspel
• rugbyspeler
• rugbystadion
• rugbystewel
• rugbytoer
• rugbytoets
• rugbyveld
• rugbywedstryd

Vertaling:
Engels: rugby
Nederlands: rugby

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rûe
Volgende onderwerp: rugbyspeler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 19:43:35 UTC 2026