Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omvang
omvang [boodskap #128992] Thu, 02 January 2020 13:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omvang
Afbreking: om•vang


Selfstandige naamwoord: omvang
Meervoud:

Betekenis:
• Die omtrek of uitgestrektheid van iets.
• Die grootte of betekenis van iets.

Gebruik:
• Wat is die omvang van die gebied?
• Die volle omvang van die humanitêre krisis is nog nie bepaal nie.

Afgelei:
• omvangryk

Vertaling:
Engels: size, range, circumference; magnitude, extent
Nederlands: omvang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verneuk
Volgende onderwerp: sluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:16:41 UTC 2024