renoster [boodskap #128968] |
Wed, 01 January 2020 13:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
renoster
Afbreking: re•nos•ter
Uitspraak: /rəˈnɔstər/
Selfstandige naamwoord: renoster
Meervoud: renosters
Verkleinwoord: renostertjie
Meervoud van verkleining: renostertjies
Betekenis:
• 'n Groot viervoetige dier met 'n baie dik vel en twee horings op sy neus (familie Rhinocerotidae).
Gebruik:
• Die renoster is naas die olifant die grootste lewende landsoogdier.
Hiponiem:
• swartrenoster
• witrenoster
Afgelei:
• renosteragtig
• renosterbul
• renosterhoring
• renosterkalf
• renosterkoei
• renostermis
• renostermis
• renosterspoor
Vertaling:
Engels: rhinoceros
Nederlands: neushoorn, rinoceros
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|