Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rek
rek [boodskap #128964] Tue, 31 December 2019 20:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rek
Afbreking: rek


Selfstandige naamwoord: rek
Meervoud: rekke
Verkleinwoord: rekkie
Meervoud van verkleining: rekkies

Betekenis:
• Elastiese materiaal wat langer word as jy dit trek en na sy oorspronklike lengte terugkeer as jy dit los.

Gebruik:
• Hy skiet sy maatjie met 'n rek agter die oor.

Vertaling:
Engels: elasic band
Nederlands: rek


Werkwoord: rek
Verlede tyd: het gerek

Betekenis:
• Langer trek; met spanning langer of wyer maak.

Gebruik:
• Moenie jou hemp so rek nie.

Antoniem:
• krimp

Afgelei:
• verrek

Vertaling:
Engels: to stretch, extend, lengthen, strech out, draw out
Nederlands: rekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regverdig
Volgende onderwerp: eginiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:41:51 UTC 2024