plastieksak [boodskap #128905] |
Sun, 29 December 2019 19:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plastieksak
Afbreking: plas•tiek•sak
Samestelling: plastiek + sak
Selfstandige naamwoord: plastieksak
Meervoud: plastieksakke
Verkleinwoord: plastieksakkie
Meervoud van verkleining: plastieksakkies
Betekenis:
• 'n Sak wat van plastiek gemaak is, dikwels gebruik om inkopies in te pak.
Gebruik:
• Die plastieksak word al lank reeds die "nasionale blom" van Suid-Afrika genoem.
Vertaling:
Engels: plastic bag
Nederlands: plastic zak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|