oplos [boodskap #128843] |
Thu, 26 December 2019 14:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oplos
Afbreking: op•los
Samestelling: op + los
Werkwoord: los op, oplos
Verlede tyd: het opgelos
Betekenis:
• In 'n vloeistof verdwyn; die mengsel wat vorm as 'n stof in 'n vloeistof opgeneem word.
• 'n Probleem opklaar; tot 'n bevredigende einde bring.
Gebruik:
• Goud kan in kwik oplos.
• Die polisie probeer die moordsaak spoedig oplos.
Afgelei:
• oplosbaar
• oplosmiddel
• oplossend
• oplossing
• oplosvermoë
Vertaling:
Engels: to dissolve; to solve, resolve, work out
Nederlands: oplossen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|