laf [boodskap #128614] |
So, 08 Desember 2019 13:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laf
Afbreking: laf
Byvoeglike naamwoord: laf
Vergrotende trap: lawwer
Oortreffende trap: lafste
Attributief: lawwe
Partitief: lafs
Betekenis:
• Wat verspot en kinderagtig optree.
• Wat onaangenaam en smaakloos is.
• Wat 'n gebrek aan moed toon.
Gebruik:
• Hou op om so laf te wees.
• Die kos proe laf, dit kort 'n bietjie sout.
• Wat 'n verskriklike lawwe daad was dit nie!
Sinoniem:
• kinderagtig
• ligsinnig
• onvolwasse
• simpel
• stuitig
• verspot
• soutloos
Antoniem:
• stigtelik
• smaaklik
• heldhaftig
Afgelei:
• lawwigheid
• lafaard
• lafhartig
Vertaling:
Engels: silly; insipid; cowardly
Nederlands: laf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|