Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsaag
afsaag [boodskap #128563] Wo, 04 Desember 2019 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsaag
Afbreking: af•saag
Samestelling: af + saag
Uitspraak: /ˈafˌsɑːχ/


Werkwoord: saag af, afsaag
Verlede tyd: het afgesaag
Teenwoordige deelwoord: afsagende

Betekenis:
• Met 'n saag korter maak.

Gebruik:
• Hy moes net die takke wat oor die heining hang afsaag, maar toe saag hy sommer die hele boom af.

Vertaling:
Engels: to saw off
Nederlands: afzagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klewerig
Volgende onderwerp: ekstase
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:15:47 MGT 2024