Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekstase
ekstase [boodskap #128564] Wo., 04 Desember 2019 18:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26049
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ekstase
Afbreking: ek•sta•se
Uitspraak: /ˌɛksˈtɑː.sə/


Selfstandige naamwoord: ekstase
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Toestand van abnormale vreugde; buite jouself wees van blydskap.

Gebruik:
• Sy was in ekstase toe sy hoor hulle gaan Desember see toe.

Sinoniem:
• trans
• verrukking
• vervoering

Afgelei:
• ekstaties

Vertaling:
Engels: ecstasy, ecstasis
Nederlands: extase

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsaag
Volgende onderwerp: vesel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 08 16:09:09 UTC 2026