Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koors
koors [boodskap #128369] Vr, 15 November 2019 06:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koors
Afbreking: koors


Selfstandige naamwoord: koors
Meervoud: koorse
Verkleinwoord: koorsie
Meervoud van verkleining: koorsies

Betekenis:
• Verhoging van die liggaamstemperatuur bokant die normale 36-37°C, 'n mediese noodtoestand.

Gebruik:
• In die geval van koors is dit belangrik om so gou moontlik die oorsaak daarvan te identifiseer en te neutraliseer.

Hiponiem:
• hooikoors
• kajuitkoors
• knokkelkoors
• maagkoors
• papelellekoors

Afgelei:
• koorsaanval
• koorsagtig
• koorserig
• koorsgloed
• koorshitte
• koorsig
• koorslyer
• koorspen
• koorsstuipe

Vertaling:
Engels: fever
Nederlands: koorts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smous
Volgende onderwerp: jag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:35:49 MGT 2024