Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » informeel
informeel [boodskap #128347] Do, 14 November 2019 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
informeel
Afbreking: in•for•meel


Byvoeglike naamwoord: informeel
Vergrotende trap: informeler
Oortreffende trap: informeelste
Attributief: informele
Partitief: informeels

Betekenis:
• Sonder streng reëls en plegtighede; nie deftig of amptelik nie; ontspanne en gemaklik.

Gebruik:
• Die kerk se aanddiens is informeel en meer op jongmense gerig.

Sinoniem:
• gemeensaam
• gemoedelik
• gesellig
• onoffisieel
• ontspanne

Antoniem:
• formeel

Vertaling:
Engels: formal
Nederlands: informeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: informasie
Volgende onderwerp: begroot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:38:24 MGT 2024