Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indirek
indirek [boodskap #128345] Wo, 13 November 2019 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indirek
Afbreking: in•di•rek


Byvoeglike naamwoord: indirek
Vergrotende trap: indirekter
Oortreffende trap: indirekste
Attributief: indirekte

Betekenis:
• Nie regstreeks nie.

Gebruik:
• Almal in die land word óf direk óf indirek deur belasting geraak en betaal een of ander vorm van belasting.

Antoniem:
• direk
• regstreeks

Vertaling:
Engels: indirect
Nederlands: indirect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: identifiseer
Volgende onderwerp: informasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:41:51 MGT 2024