tifoon [boodskap #128316] |
Ma, 11 November 2019 05:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tifoon
Afbreking: ti•foon
Selfstandige naamwoord: tifoon
Meervoud: tifone
Verkleinwoord: tifoontjie
Meervoud van verkleining: tifoontjies
Betekenis:
• Kragtige tropiese kringstorm, soos dit in die westelike Stille Oseaan waargeneem word.
Gebruik:
• In die westelike Stille Oseaan staan siklone bekend as tifone en in die Atlantiese Oseaan as orkane.
Sinoniem:
• orkaan
• sikloon
Vertaling:
Engels: typhoon
Nederlands: tyfoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|