Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roltrap
roltrap [boodskap #128315] So., 10 November 2019 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26074
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Roltrap.
'n Roltrap.
roltrap
Afbreking: rol•trap
Samestelling: rol + trap


Selfstandige naamwoord: roltrap
Meervoud: roltrappe
Verkleinwoord: roltrappie
Meervoud van verkleining: roltrappies

Betekenis:
• Gemeganiseerde trappe wat mense met 'n roterende vervoerband tussen die vloere van 'n gebou te vervoer.

Gebruik:
• Julle kan die roltrap na die tweede verdieping neem.
Roltrappe kom meestal in pare voor met een wat op- en een wat afwaarts beweeg.

Afgelei:
• roltrapleuning

Verwant:
• hysbak

Vertaling:
Engels: escalator, moving staircase
Nederlands: roltrap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 10 Augustus 2026 19:59]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: hysbak
Volgende onderwerp: tifoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 11 03:31:26 UTC 2026