Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
vlam
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
vlam
[
boodskap #128260
]
Thu, 07 November 2019 10:32
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Die vlam van 'n kers.
vlam
Afbreking: vlam
Uitspraak: /flam/
Selfstandige naamwoord:
vlam
Meervoud:
vlamme
Verkleinwoord:
vlammetjie
Meervoud van verkleining:
vlammetjies
Betekenis:
• 'n Warm, oranjekleurige tong wat verskyn as iets brand. Die ligverskynsel van verbranding.
Gebruik:
• Sy doof die kers se
vlam
en kruip in haar bed.
Spreekwoord:
• Sy is vuur en
vlam
. [Baie geesdriftig wees.]
• Vuur en
vlam
spoeg. [Baie kwaad wees.]
Afgelei:
• vlambaar
• vlamkas
• vlammend
• vlamoond
• vlampunt
• vlamsnyer
• vlamwerper
Vertaling:
Engels: flame
Nederlands: vlam
Werkwoord:
vlam
Verlede tyd:
het gevlam
Betekenis:
• Om te begin brand.
Gebruik:
• Die droë hout sal maklik
vlam
.
Afgelei:
• vlamvat
Vertaling:
Engels: to flame
Nederlands: vlammen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
sus
Volgende onderwerp:
produseer
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:34:55 UTC 2025