Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sus
sus [boodskap #128259] Do, 07 November 2019 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sus
Afbreking: sus
Uitspraak: /sœs/


Selfstandige naamwoord: sus
Meervoud: susse
Verkleinwoord: sussie
Meervoud van verkleining: sussietjie

Betekenis:
• Vroulike kind van dieselfde ouers.

Gebruik:
• Ek en sus gaan winkels toe.

Sinoniem:
• suster

Antoniem:
• boet

Afgelei:
• ousus
• kleinsus

Vertaling:
Engels: sis
Nederlands: zus


Werkwoord: sus
Verlede tyd: het gesus

Betekenis:
• Kalmeer, rustig maak, laat bedaar.

Gebruik:
• Sy sus die baba aan die slaap.

Spreekwoord:
• Hy wil net sy gewete sus. [Hy wil hom verontskuldig.]

Vertaling:
Engels: to hush, quiet
Nederlands: sussen


Bywoord: sus

Betekenis:
• Dit of daardie.

Gebruik:
• Sy sê eers sus, dan so.

Spreekwoord:
Sus of so. [Op hierdie of daardie manier.]

Vertaling:
Engels: this
Nederlands: zus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: varkborsel
Volgende onderwerp: vlam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 18:50:09 MGT 2024