varkborsel [boodskap #128258] |
Thu, 07 November 2019 09:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
varkborsel
Afbreking: vark•bor•sel
Samestelling: vark + borsel
Selfstandige naamwoord: varkborsel
Meervoud: varkborsels
Verkleinwoord: varkborseltjie
Meervoud van verkleining: varkborseltjies
Betekenis:
• 'n Borsel met varkhaarstekels (die dik, harde, stywe stekelhare van 'n vark).
Gebruik:
• Sy krul haar hare met 'n varkborsel.
Vertaling:
Engels: pig bristle brush
Nederlands: varkensborstel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|