heining [boodskap #128208] |
So, 03 November 2019 07:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heining
Afbreking: hei•ning
Selfstandige naamwoord: heining
Meervoud: heinings
Verkleinwoord: heininkie
Meervoud van verkleining: heininkies
Betekenis:
• Die afgebakende grens tussen twee stukke grond, gewoonlik van pale en draad.
Gebruik:
• Die heining moet reggemaak en geverf word.
Spreekwoord:
• Hy sit op die heining. [Hy kies nie kant nie.]
Hiponiem:
• draadheining
• houtheining
• staalheining
Vertaling:
Engels: fence, barrier, enclosure, hedge
Nederlands: heining
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|