vaartuig [boodskap #128206] |
Sat, 02 November 2019 20:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaartuig
Afbreking: vaar•tuig
Samestelling: vaar + tuig
Uitspraak: /ˈfɑːr.tœi̯χ/
Selfstandige naamwoord: vaartuig
Meervoud: vaartuie
Verkleinwoord: vaartuigie
Meervoud van verkleining: vaartuigies
Betekenis:
• Voertuig waarmee daar oor water of in die ruimte gevaar word.
Gebruik:
• Sy tuisgemaakte vlot was nie 'n seewaardige vaartuig nie.
Hiponiem:
• boot
• duikboot
• kano
• pont
• ruimtetuig
• skeertuig
• skip
• skuit
• vliegtuig
• vlot
• waterponie
Afgelei:
• ruimtevaartuig
• kusvaartuig
Vertaling:
Engels: vessel
Nederlands: vaartuig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|