Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1352] |
Thu, 17 July 2003 02:14 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Gonzales wrote:
> Bepaal hiervolgens, Katryn...,
> no. 1 moet jy in konteks lees. Voorafgaande plus opvolg dus.
Ooooooooo....okay. :-)
> No.2 moet jy onthou dat teenoorgesteldes, mekaar aantrek
Waarom? Was hulle dan sonder klere?
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1353 is 'n antwoord op boodskap #1352] |
Thu, 17 July 2003 06:57 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:oc1chvch6tag67dinm8mgp5n2vtphf4n1e@4ax.com...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Bepaal hiervolgens, Katryn...,
>> no. 1 moet jy in konteks lees. Voorafgaande plus opvolg dus.
>
> Ooooooooo....okay. :-)
>
>> No.2 moet jy onthou dat teenoorgesteldes, mekaar aantrek
>
> Waarom? Was hulle dan sonder klere?
>
Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
Lorinda
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1356 is 'n antwoord op boodskap #1352] |
Thu, 17 July 2003 19:08 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 16 Jul 2003 22:14:13 -0400, Katryn wrote:
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Bepaal hiervolgens, Katryn...,
>> no. 1 moet jy in konteks lees. Voorafgaande plus opvolg dus.
>
> Ooooooooo....okay. :-)
>
>> No.2 moet jy onthou dat teenoorgesteldes, mekaar aantrek
>
> Waarom? Was hulle dan sonder klere?
>
>
...of uittrek...:-)))
SG
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1357 is 'n antwoord op boodskap #1353] |
Thu, 17 July 2003 19:10 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jul 2003 07:57:34 +0100, "Lorinda" wrote:
>
>
> Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
> gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
>
> Lorinda
>
>
hier gaan onsalweer, Lorinda...asof daar geen
onderbreking was nie
Speedy
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1359 is 'n antwoord op boodskap #1357] |
Thu, 17 July 2003 20:36 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:a2tdhvsjpsidbbd8ihnteumsjgdib4qq7l@4ax.com...
> On Thu, 17 Jul 2003 07:57:34 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>>
>> Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
>> gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
>>
>> Lorinda
>>
>
> hier gaan onsalweer, Lorinda...asof daar geen
> onderbreking was nie
>
> Speedy
Ja Speedy, en jy het die toordery gedoen. So nou het ons iemand om te
blameer:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1362 is 'n antwoord op boodskap #1352] |
Fri, 18 July 2003 06:53 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:6piehv4pd01pbimp9835goqpa7qrv0voa3@4ax.com...
>
> So van uittrek gepraat - Rico is alweer weg. Sal ons die "familie"
> instuur om vir hom en Andries te gaan soek? :-)
Dit is dalk al reeds gedoen in die geval van Rico... Hy wou mos oor Prince
Charles skinder...:-))
Lorinda
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1364 is 'n antwoord op boodskap #1362] |
Fri, 18 July 2003 09:41 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f17983c$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:6piehv4pd01pbimp9835goqpa7qrv0voa3@4ax.com...
>>
>> So van uittrek gepraat - Rico is alweer weg. Sal ons die "familie"
>> instuur om vir hom en Andries te gaan soek? :-)
>
> Dit is dalk al reeds gedoen in die geval van Rico... Hy wou mos oor Prince
> Charles skinder...:-))
>
> Lorinda
Ek het nie geskinder oor Charles nie!!!!!!!
Ek het net die skindersotries aangehaal :-)))
En ek is weer hier, was twee dae baie besig en had gese ek sal woensdagaand
wegwees.
Boondien dit was so baie warm ek het nie lus langs die rekenaar te sit nie.
nou is dit weer beter en nie meer 36 grade nie.
Katryn ek weet daar is dit warmer, maar ons het nie baie van die daie nie en
die vogtigheid is so hoog, dis nie meer lekker nie en ons het nie
lugreeelings in onse huise nie.
Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))
GrRico
>
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1373 is 'n antwoord op boodskap #1352] |
Fri, 18 July 2003 21:29 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f1865cd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f17c0a6$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
>> Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))
>>
>> GrRico
>
> Julle het dyke!!
>
> Lorinda
Hulle het my!!!!!!!!!!!!!!!!!
hoekom julle het dat nie gese nie :-(((
GrRico
>
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1374 is 'n antwoord op boodskap #1364] |
Fri, 18 July 2003 21:30 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:3f17c0a6$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
> Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))
>
> GrRico
Julle het dyke!!
Lorinda
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1378 is 'n antwoord op boodskap #1373] |
Fri, 18 July 2003 22:02 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:3f1866ad$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f1865cd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f17c0a6$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>> Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
>>> Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))
>>>
>>> GrRico
>>
>> Julle het dyke!!
>>
>> Lorinda
>
> Hulle het my!!!!!!!!!!!!!!!!!
> hoekom julle het dat nie gese nie :-(((
>
> GrRico
>>
Dis reg Rico, hulle het jou. En Cees Nooteboom. En chips met mayonnaise
(alhoewel ek nie weet of dit 'n goeie ding is nie), en oliebolle....
Lorinda
|
|
|