Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » sy's terug
sy's terug [boodskap #1365] Vr, 18 Julie 2003 09:42 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het julle gesien, sy het wedergekeer!!!!!!!!!!!!!!!!

Met 'n gediggie :-))

GrRico

ons se maar so, onkruid vergaat niet
Re: sy's terug [boodskap #1366 is 'n antwoord op boodskap #1365] Vr, 18 Julie 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ta0ghv8g9ha6tui2724ilasulgj3oi2965@4ax.com...
> "Rico" wrote:
>
>> ons se maar so, onkruid vergaat niet
>
> Ons het dit by julle gesteel, em gebruik dit ook in Afrikaans. :-))
> Ons sê: "onkruid vergaan nie".
>

Katryntjie, Katryntjie tog, julle het niks van ons gesteel nie, ons tale is
maar so gelijk, die selfde oorsprong, so die verskille is nie baie nie
:-))))))))))

GrRico
>
Re: sy's terug [boodskap #1369 is 'n antwoord op boodskap #1365] Vr, 18 Julie 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jul 2003 10:55:55 -0400, Katryn wrote:

> "Rico" wrote:
>
>> Katryntjie, Katryntjie tog, julle het niks van ons gesteel nie, ons tale is
>> maar so gelijk, die selfde oorsprong, so die verskille is nie baie nie
>> :-))))))))))
>
> Gmmmffff.....maar julle praat weird.
> Ons taal is nuut en gemaklik en gladnie weird nie.
> :-))))
>
> (Rico, ek spot maar net, hoor) :-))
>
>

Steeds is dit belangrik om te onthou
dat Nederlands 'n Afrikaanse dialek is.
Daarom die ooreenkoms.

Speedy
Re: sy's terug [boodskap #1372 is 'n antwoord op boodskap #1369] Vr, 18 Julie 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:e7nghvo06tscn642i0fd4a2m4olmvo64mt@4ax.com...
> On Fri, 18 Jul 2003 10:55:55 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> "Rico" wrote:
>>
>>> Katryntjie, Katryntjie tog, julle het niks van ons gesteel nie, ons tale is
>>> maar so gelijk, die selfde oorsprong, so die verskille is nie baie nie
>>> :-))))))))))
>>
>> Gmmmffff.....maar julle praat weird.
>> Ons taal is nuut en gemaklik en gladnie weird nie.
>> :-))))
>>
>> (Rico, ek spot maar net, hoor) :-))
>>
>
> Steeds is dit belangrik om te onthou
> dat Nederlands 'n Afrikaanse dialek is.
> Daarom die ooreenkoms.
>
> Speedy
>
>
Ek is seker julle het dit ook gesteel :-)))

Maar ek steek maar so my middelvinger vir Speedy hoog!!!!!!!!!!!

Dit gaan heeltemal buite my wil om :-)))))

GrRico
Re: sy's terug [boodskap #1377 is 'n antwoord op boodskap #1372] Vr, 18 Julie 2003 21:57 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f186638$0$49103$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Steeds is dit belangrik om te onthou
>> dat Nederlands 'n Afrikaanse dialek is.
>> Daarom die ooreenkoms.
>>
>> Speedy
>>
>>
> Ek is seker julle het dit ook gesteel :-)))
>

Gesteel!? Hoe kan daar sprake van steel tussen bloedfamlie wees? Dis
mededeelsaamhied:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Die mees bekende man word 85
Volgende onderwerp: Re: Die mees bekende man word 85
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:25:38 MGT 2024