Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevaar
- gevaar [boodskap #128071] Sun, 20 October 2019 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21258
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevaar
Afbreking: ge•vaar


Selfstandige naamwoord: gevaar
Meervoud: gevare
Verkleinwoord: gevaartjie
Meervoud van verkleining: gevaartjies

Betekenis:
• Iets wat sleg kan wees en skade kan aanrig.

Gebruik:
• Die gevaar is dat ons dan 10km moet omry.

Sinoniem:
• bedreiging
• nood
• ongeluk
• onheil

Antoniem:
• veiligheid

Verwant:
• gevaarlik

Vertaling:
Engels: danger, peril, risk
Nederlands: gevaar
Xhosa: ingozi 9


Werkwoord: vaar
Verlede tyd: het gevaar

Betekenis:
• Verlede deelwoord van vaar. Op 'n boot op water beweeg het.

Gebruik:
• Hulle het op die rivier gevaar.

Vertaling:
Engels: sailed
Nederlands: gevaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geur
Volgende onderwerp: situeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Feb 19 16:32:07 UTC 2025