Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getrou
- getrou [boodskap #128069] Sun, 20 October 2019 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21258
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
getrou
Afbreking: ge•trou


Byvoeglike naamwoord: getrou
Vergrotende trap: getrouer
Oortreffende trap: getrouste
Attributief: getroue
Intensief: lewensgetrou

Betekenis:
• Met 'n besef van plig; nougeset en altyd daar vir bystand en ondersteuning.
• Wat presies, reg en betroubaar is.

Gebruik:
• 'n Getroue hond volg sy eienaar oral waar hy gaan.
• Die verslag bied 'n getroue weergawe van gebeure.

Antoniem:
• ongetrou

Afgelei:
• getrouheid

Vertaling:
Engels: faithful, loyal, devoted; reliable, trusty
Nederlands: getrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesond
Volgende onderwerp: geur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Feb 19 16:32:03 UTC 2025