aanskakel [boodskap #127863] |
Sat, 28 September 2019 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanskakel
Afbreking: aan•ska•kel
Samestelling: aan + skakel
Werkwoord: skakel aan, aanskakel
Verlede tyd: het aangeskakel
Betekenis:
• Deur skakeling in werking stel.
Gebruik:
• Toe sy die lig aanskakel, sien sy 'n spinnekop teen die muur.
• As die tuin droog is moet ons die sprinkelstelsel aanskakel.
Sinoniem:
• aktiveer
• aansit
Antoniem:
• afskakel
Vertaling:
Engels: to switch on, turn on, enable
Nederlands: aanzetten, inschakelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|