Goeiedag, dames en here............. [boodskap #11242] |
Sun, 09 November 1997 00:00 |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
...Appels en pere.
Ek het niks te se nie maar ek dag ek se dit in elk geval.
Hou koers.
Moet net nie van die wa afval nie.
Vriendelike Groete
|
|
|
Re: Goeiedag, dames en here............. [boodskap #11268 is 'n antwoord op boodskap #11242] |
Mon, 10 November 1997 00:00 |
Jacques Strydom
Boodskappe: 5 Geregistreer: October 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
: Gister melk, n bietjie nagemaakte maple syrup en 'n peer saam in die
: blender gesit.
Wat se soort melk? Jy kan nie so onvolledig praat nie... :)
: Dit het moerse goed gesmaak.
Ek wonder hoe dit sal smaak as jy die peer met 'n turksvy vervang?
Dan hoef jy nie eers die mampoer by te sit vir die 'prik' nie.
Groete
Jacques Strydom
|
|
|
Re: Goeiedag, dames en here............. [boodskap #11269 is 'n antwoord op boodskap #11242] |
Mon, 10 November 1997 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 9 Nov 1997 17:59:31 GMT, gal...@ozemail.com.au wrote:
[/color]
> Ek het niks te se nie maar ek dag ek se dit in elk geval.
>
> Hou koers.
> Moet net nie van die wa afval nie.>>>
Watter soort appels?
Watter soort pere?
Jy kan nie so onvolledig praat nie!!
Gister melk, n bietjie nagemaakte maple syrup en 'n peer saam in die
blender gesit.
Dit het moerse goed gesmaak.
Nou dink ek.....melk, perskes en mampoer......?
Wes-Transvaalse gesondheidsdrankie?
|
|
|
Re: Goeiedag, dames en here............. [boodskap #11359 is 'n antwoord op boodskap #11242] |
Sat, 15 November 1997 00:00 |
jannie
Boodskappe: 1 Geregistreer: November 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
gal...@ozemail.com.au wrote:
> ...Appels en pere.
> Ek het niks te se nie maar ek dag ek se dit in elk geval.
> Hou koers.
> Moet net nie van die wa afval nie.
> Vriendelike Groete
so wat presies is nuut? dis mos maar hoe ons jou ken.
|
|
|