Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beauvais
Beauvais [boodskap #127670] Sa, 07 September 2019 15:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Katedraal van Beauvais, die hoogste gotiese katedraal ter wêreld.
Die Katedraal van Beauvais, die hoogste gotiese katedraal ter wêreld.
Beauvais is 'n stad in Noord-Frankryk met 'n pragtige 13de- eeuse katedraal, ook bekend vir sy geweefde tapisserieë. Die Latynse naam vir hierdie stad was Caesaromagus.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Beaumont en Fletcher
Volgende onderwerp: Beaverbrook, William Maxwell Aitken, lord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:18:03 MGT 2024