Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beaverbrook, William Maxwell Aitken, lord
Beaverbrook, William Maxwell Aitken, lord [boodskap #127671] Sa, 07 September 2019 20:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Max Aitken.
Max Aitken.
Lord William Maxwell Aitken, die 1ste Baron Beaverbrook (1879 - 1964) was 'n Britse staatsman en koeranteienaar. Hy is gebore in Nieu-Brunswyk (Kanada) en was in beheer van die Daily Express-groep en 'n voorstander van vryhandel in die Britse Statebond. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het hy 'n groot rol gespeel in die mobilisering van industriële hulpbronne as Winston Churchill se minister van lugvaartproduksie.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Beauvais
Volgende onderwerp: Kokerjuffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:36:59 MGT 2024