Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Beauvais is 'n stad in Noord-Frankryk met 'n pragtige 13de- eeuse katedraal, ook bekend vir sy geweefde tapisserieë. Die Latynse naam vir hierdie stad was Caesaromagus.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.