Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanteken
aanteken [boodskap #127461] Wo, 14 Augustus 2019 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanteken
Afbreking: aan•te•ken
Samestelling: aan (voors.) + teken (ww.)


Werkwoord: teken aan, aanteken
Verlede tyd: het aangeteken

Betekenis:
• Opskryf om te onthou; belangrike inligting neerskryf.
• Punte verdien.

Gebruik:
• Het jy haar verjaarsdag aangeteken?
• Die sokkerspan het 'n doel aangeteken.

Vertaling:
Engels: to take note, diarise, record; to score
Nederlands: aantekenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbete
Volgende onderwerp: aantekening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:41:24 MGT 2024