| verbete [boodskap #127460] |
Di., 13 Augustus 2019 19:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25494 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbete
Afbreking: ver•be•te
Byvoeglike naamwoord: verbete
Betekenis:
• Met groot vasberadenheid; hardnekkig en aanhoudend.
Gebruik:
• Sy veg verbete vir haar lewe na die aanval.
• Die sosialiste voer 'n verbete stryd teen kapitalisme.
Sinoniem:
• hardkoppig
• hardnekkig
• naarstiglik
• vasberade
• vasbeslote
• volgehoue
Verwant:
• verbetenheid
Vertaling:
Engels: fierce, obstinate, pent up
Nederlands: fel, koppig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|