wyehoeklens [boodskap #127059] |
Sun, 14 July 2019 07:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wyehoeklens
Afbreking: wye•hoek•lens
Samestelling: wye + hoek + lens
Selfstandige naamwoord: wyehoeklens
Meervoud: wyehoeklense
Verkleinwoord: wyehoeklensie
Meervoud van verkleining: wyehoeklensies
Betekenis:
• (fotografie) 'n Lens waarvan die fokusafstand kleiner is as die van 'n normale lens en dus 'n wyer beeld afneem.
Gebruik:
• Hy sit sy wyehoeklens op om die pragtige natuurtoneel af te neem.
Hiperoniem:
• lens
Vertaling:
Engels: wide-angle lens
Nederlands: hroothoekobjectief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|