Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » idee
idee [boodskap #127058] Sa., 13 Julie 2019 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26126
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
idee
Afbreking: i•dee




Selfstandige naamwoord: idee
Meervoud: idees, ideë
Verkleinwoord: ideetjie
Meervoud van verkleining: ideetjies

Betekenis:
• 'n Gedagte wat in iemand se kop opkom.

Gebruik:
• Elke mens het sy eie idee van skoonheid.
• Nadat hy die boek gelees het, het hy 'n paar blink idees gehad.

Sinoniem:
• denkbeeld
• gedagte
• mening
• opvatting
• plan
• voorstel

Hiponiem:
• wanidee

Vertaling:
Engels: idea, notion; opinion
Nederlands: idee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbeter
Volgende onderwerp: wyehoeklens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 14 22:56:18 UTC 2026