Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eens
eens [boodskap #127009] Wo, 10 Julie 2019 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eens
Afbreking: eens



Bywoord: eens

Betekenis:
• Een maal; een keer; op 'n tyd; by een geleentheid; eenmaal.
• Eenparig saamstem; van een mening wees; dieselfde dink oor iets.

Gebruik:
• Ons het eens 'n brak gehad.
• Hulle is dit eens dat die water gekook moet word voordat hulle dit drink.

Afgelei:
• eweneens
• opeens

Vertaling:
Engels: once, unanimous
Nederlands: eens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pos
Volgende onderwerp: gas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 19:51:02 MGT 2024