Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » juis
juis [boodskap #127005] Wo, 10 Julie 2019 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
juis
Afbreking: juis
Uitspraak: /jœi̯s/




Byvoeglike naamwoord: juis
Vergrotende trap: juister
Oortreffende trap: juisste
Attributief: juiste

Betekenis:
• Soos dit moet of behoort te wees; presies, korrek en noukeurig reg.

Gebruik:
• Ek betaal die juiste bedrag en nie 'n sent meer nie.

Antoniem:
• onjuis
• foutief

Vertaling:
Engels: true, correct; exact, accurate, proper, right, precise
Nederlands: juist


Bywoord: juis

Betekenis:
• Presies; net.
• Noodwendig; bepaald.

Gebruik:
• Dit is juis waarom ek jou eers vra.
• Waarom juis vanaand?

Vertaling:
Engels: exactly, precisely, only
Nederlands: juist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: niemand
Volgende onderwerp: storie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 19:36:34 MGT 2024