Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noem
noem [boodskap #126996] Wo, 10 Julie 2019 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noem
Afbreking: noem




Werkwoord: noem
Verlede tyd: het genoem

Betekenis:
• Iemand of iets 'n naam gee; benoem of hernoem.
• Iets of iemand vermeld deur sy bestaande naam te gebruik.

Gebruik:
• Wat noem 'n mens so 'n dier? Kom ons noem die kat Tabby.
• Ek wil Jakob in besonder noem, wat die afgelope jaar uitsonderlik presteer het.

Verwant:
• benoem
• hernoem
• vernoem
• opnoem

Vertaling:
Engels: to call, name; to mention
Nederlands: noemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watter
Volgende onderwerp: ensiklopedie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 19:35:08 MGT 2024