DS: [AFRIKAANS:5613] Selfone [boodskap #5284] |
Thu, 18 January 1996 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 15:31
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5613] Selfone
Nou die dag was daar 'n nuusflits oor die TV. Daar ontdek ek toe mos
waarvoor 'n selfoon se lugraad eintlik dien! Dit beantwoord aan so 'n
fundamentele behoefte dat, as ek die geld gehad het, ek dadelik een
sou aangeskaf het.
Al die mainmanne van die sokker staan op 'n ry vir 'n fotosessie.
Die president in die middel, langes hom 'n waardige(?) gryskop, 'n
ware Salomon: hy kon seker nie te goed hoor nie, en is toe besig om
sy oor met die lugdraad van sy selfoon oop te priem. Toe die
oorkanaal wyd genoeg is, bekyk hy die punt van die lugdraad
noukeurig en druk dit met 'n ge-oefende bewing weer terug op sy
plek.
Laat die kameras rol!
Groete
Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
|
|
|
DS: [AFRIKAANS:5616] Re: Selfone [boodskap #5291 is 'n antwoord op boodskap #5284] |
Thu, 18 January 1996 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 15:42
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5616] Re: Selfone
Joop skryf:
> Nou die dag was daar 'n nuusflits oor die TV. Daar ontdek ek toe mos
> waarvoor 'n selfoon se lugraad eintlik dien! Dit beantwoord aan so 'n
> fundamentele behoefte dat, as ek die geld gehad het, ek dadelik een
> sou aangeskaf het.
>
> Al die mainmanne van die sokker staan op 'n ry vir 'n fotosessie.
> Die president in die middel, langes hom 'n waardige(?) gryskop, 'n
> ware Salomon: hy kon seker nie te goed hoor nie, en is toe besig om
> sy oor met die lugdraad van sy selfoon oop te priem. Toe die
> oorkanaal wyd genoeg is, bekyk hy die punt van die lugdraad
> noukeurig en druk dit met 'n ge-oefende bewing weer terug op sy
> plek.
>
> Laat die kameras rol!
Jebo! 'n Ou wat saam met my in die weermag was, het die mening
uitgespreek dat die gebruik van "ear buds" die beste ding naas seks is.
:-)
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
|
|
|
Re: DS: [AFRIKAANS:5616] Re: Selfone [boodskap #5357 is 'n antwoord op boodskap #5291] |
Mon, 22 January 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Nou die dag was daar 'n nuusflits oor die TV. Daar ontdek ek toe mos[/color]
>> waarvoor 'n selfoon se lugraad eintlik dien! Dit beantwoord aan so 'n
>> fundamentele behoefte dat, as ek die geld gehad het, ek dadelik een
>> sou aangeskaf het.
>>
>> Al die mainmanne van die sokker staan op 'n ry vir 'n fotosessie.
>> Die president in die middel, langes hom 'n waardige(?) gryskop, 'n
>> ware Salomon: hy kon seker nie te goed hoor nie, en is toe besig om
>> sy oor met die lugdraad van sy selfoon oop te priem. Toe die
>> oorkanaal wyd genoeg is, bekyk hy die punt van die lugdraad
>> noukeurig en druk dit met 'n ge-oefende bewing weer terug op sy
>> plek.
>>
>> Laat die kameras rol!>>>
Ja, dit sluit aan by die ou wat ek in die kroeg gesien het wat die
kelner met sy selfoon wou slaan. So kry jou hand seker nie seer nie.
|
|
|