Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heide
heide [boodskap #126874] Wed, 03 July 2019 20:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Heide
Heide
heide
Afbreking: hei•de



Selfstandige naamwoord: heide
Meervoud: heides

Betekenis:
• Vlakte met sanderige grond waar lae struike en veldblomme groei (Erica-soorte).
• 'n Klein immergroen struik in die familie Ericaceae met klein lynvormige blare.

Gebruik:
• Die huisie staan in die middel van 'n groot heide.

Vertaling:
Engels: heath, heathland; heather
Nederlands: heide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heelgetal
Volgende onderwerp: polisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 18:20:27 UTC 2024