Donderdag [boodskap #126872] |
Wed, 03 July 2019 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Donderdag
Afbreking: Don•der•dag
Uitspraak: /ˈdonərdɑχ/
Selfstandige naamwoord: Donderdag
Meervoud: Donderdae
Verkleinwoord: Donderdaggie
Meervoud van verkleining: Donderdaggies
Betekenis:
• Die vyfde dag van die week; vierde dag van 'n werkweek; die dag na Woensdag en voor Vrydag.
Gebruik:
• Ons speel elke Donderdag skaak.
Afgelei:
• Donderdagaand
• Donderdagmiddag
• Donderdagnag
• Donderdagoggend
Afkorting:
• Do.
Vertaling:
Engels: Thursday
Nederlands: donderdag
Sotho: Labone
Swazi: Lesine
Tswana: Labone
Venda: Ḽavhuṋa, nga Ḽavhuṋa
Xhosa: uLwesine, ngoLwesine
Zoeloe: uLwesine, ngoLwesine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|