Betekenis:
• Lid van 'n bakleierige bende van jongmense wat kwaad stook, mense aanval en/of beroof; 'n straatboef.
• 'n Leeglêer of smeerlap in die algemeen.
Gebruik:
• Die skollie het my beursie gegryp en weggehardloop.
• Voertsek, jy is 'n regte skollie!
Vertaling:
Engels: hooligan, hoodlum, gangster, thug
Nederlands: schoelje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.