Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outentiek
outentiek [boodskap #126867] Wo., 03 Julie 2019 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
outentiek
Afbreking: ou•ten•tiek



Byvoeglike naamwoord: outentiek
Attributief: outentieke
Partitief: outentiekes

Betekenis:
• Wat oorspronklik en eg is; van onbetwiste oorsprong en nie vervals nie.

Gebruik:
• Die skildery is outentiek.
• Die museum stal outentieke Middeleeuse kunswerke uit.

Sinoniem:
• eg
• onvervals
• oorspronklik

Antoniem:
• nagemaak
• oneg
• vals

Verwant:
• outentisiteit

Vertaling:
Engels: authentic, genuine
Nederlands: authentiek, echt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bas
Volgende onderwerp: skollie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Sep. 04 02:15:02 UTC 2026