Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Dinsdag
Dinsdag [boodskap #126816] Sat, 29 June 2019 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Dinsdag
Afbreking: Dins•dag
Uitspraak: /ˈdəŋsdɑχ/, /ˈdə̃ːsdɑχ/




Selfstandige naamwoord: Dinsdag
Meervoud: Dinsdae
Verkleinwoord: Dinsdaggie
Meervoud van verkleining: Dinsdaggies

Betekenis:
• Die derde dag van die week; tweede dag van 'n werkweek; die dag na Maandag en voor Woensdag.

Gebruik:
• Ons gaan Dinsdag op 'n uitstappie.

Afgelei:
• Dinsdagaand
• Dinsdagmiddag
• Dinsdagnag
• Dinsdagoggend

Afkorting:
• Di.

Vertaling:
Engels: Tuesday
Ndebele: uLesibili
Nederlands: dinsdag
Sotho: Labobedi
Swazi: Lesibili
Tswana: Labobedi
Venda: Ḽavhuvhili, nga Ḽavhuvhili
Xhosa: uLwesibini, ngoLwesibini
Zoeloe: uLwesibili, ngoLwesibili

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bus
Volgende onderwerp: pant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 16:32:38 UTC 2024