Leksikograaf Boodskappe: 27024 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Bus.bus
Afbreking: bus
Selfstandige naamwoord: bus
Meervoud: busse
Verkleinwoord: bussie
Meervoud van verkleining: bussies
Betekenis:
• Groot voertuig op die pad wat 'n klomp passasiers kan vervoer.
• Blik met gleufie waardeur mens iets kan gooi; houer waarin items geplaas of bewaar word (posbus, briewebus, kollektebus, spaarbus, teebus, ens.)
Gebruik:
• Ek neem elke dag die bus werk toe en terug.
• Gooi die pos in sy bus.