mamma [boodskap #126802] |
Sat, 29 June 2019 11:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mamma
Afbreking: mam•ma
Uitspraak: /ˈmæmə/
Selfstandige naamwoord: mamma, mama
Meervoud: mammas, mama's
Verkleinwoord: mammatjie, mama'tjie
Meervoud van verkleining: mammatjies, mama'tjies
Betekenis:
• (informeel) Benaming vir 'n vroulike ouer deur haar kind.
Gebruik:
• Mamma, waar het mamma my trui gesit?
Sinoniem:
• ma
• mama
• mammie
• moeder
Antoniem:
• pa
• paps
• pappa
• vader
Vertaling:
Engels: mum, mom
Nederlands: mamma, mama
Xhosa: uma, umama
Zoeloe: umama
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|