grondbesoedeling [boodskap #126801] |
Sat, 29 June 2019 11:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondbesoedeling
Afbreking: grond•be•soe•de•ling
Samestelling: grond + besoedeling
Selfstandige naamwoord: grondbesoedeling
Meervoud: –
Betekenis:
• (ekologie) 'n Menslike aktiwiteit of handeling wat die grond en/of grondwater besoedel.
Gebruik:
• Grondbesoedeling lei tot die afbreek of vernietiging van die ekosisteem wat lewe op aarde onderhou.
Hiperoniem:
• besoedeling
Vertaling:
Engels: soil contamination
Nederlands: bodemverontreiniging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|