Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moerbei
moerbei [boodskap #126780] Vr., 28 Junie 2019 07:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26667
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Moerbei
Moerbei
moerbei
Afbreking: moer•bei




Selfstandige naamwoord: moerbei
Meervoud: moerbeie
Verkleinwoord: moerbeitjie
Meervoud van verkleining: moerbeitjies

Betekenis:
• (vrug) Die eetbare, donkerrooi tot swart vrug van 'n moerbeiboom.
• (plant) 'n Groot, bladwisselende boom wat moerbeie as vrugte dra, familie Moraceae.

Gebruik:
• Pasop, moerbeie vlek 'n mens se klere.
• Die moerbei is 'n indringerplant in Suid-Afrika.

Spreekwoord:
• Vir die swartste moerbei klim jy die hoogste. [Vir iets wat die moeite werd is, sal jy baie moeite doen.]

Spelfout:
• moerby

Vertaling:
Engels: mulberry
Nederlands: moerbei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steil
Volgende onderwerp: mond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 29 09:40:32 UTC 2026