Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moerbei
moerbei [boodskap #126780] Vr, 28 Junie 2019 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Moerbei
Moerbei
moerbei
Afbreking: moer•bei




Selfstandige naamwoord: moerbei
Meervoud: moerbeie
Verkleinwoord: moerbeitjie
Meervoud van verkleining: moerbeitjies

Betekenis:
• (vrug) Sappige, braamagtige vrug van die moerbeiboom.
• (plantkunde) 'n Plant of boom in die familie Moraceae wat moerbeie as vrugte dra.

Gebruik:
• Pasop, die moerbei sal jou klere vlek.
• Die moerbei is 'n indringerplant en 'n groot, bladwisselende en bosserige boom met neerhangende buitetakke.

Spreekwoord:
• Vir die swartste moerbei klim jy die hoogste. [Vir iets wat die moeite werd is, sal jy baie moeite doen.]

Spelfout:
• moerby

Vertaling:
Engels: mulberry
Nederlands: moerbei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steil
Volgende onderwerp: mond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 19:18:12 MGT 2024